Hallo daar, ek is opgewonde om te deel dat ek tans in samewerking met LANDRANI® Lamb, die grootste vleisskaap (Meatmaster) stoet in Suid-Afrika, vir jou premium, hormoonvrye lam kan aanbied! Hulle lammers word eties, en met die hoogste standaarde groot gemaak. Alle produkte is vars en gereed in my vrieskas.
Kyk bietjie na my katalogus en laat weet my as jy belangstel!