Maak die beste Hamburger hierdie naweek met LANDRANI® Lam se Skaap- en Wildsvleis Patties! Hier is ‘n vinnige resep: top jou gebraaide patty met kaas, vars blaarslaai, tamatie en avokado vir ‘n gourmet maaltyd tuis. Kry jou LANDRANI® Lam patties teen 10% af hierdie naweek!